HomeStore

Boomhuis met 39 Vloere, Die

Product image 1

Boomhuis met 39 Vloere, Die

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).

MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...

$14.86
Boomhuis met 39 Vloere, Die
$14.86

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Agent Snoet: 5 in 1

$17.24

NEW
Thumbnail 1

As die Kat weg is

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Zackie Mostert: Omnibus 1

$13.67

NEW
Thumbnail 1

Spaghetti tussen jou tone

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Plons

$7.73

NEW
Thumbnail 1

Monster Grappe

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Skwiek

$10.70

NEW
Thumbnail 1

My Ouma is 'n Film-ster

$10.70

NEW
Thumbnail 1

My Ouma is 'n Rock-ster

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Viskos!

$11.29

NEW
Thumbnail 1

Kammaland

$11.89

NEW
Thumbnail 1

Kleuterland

$11.89