HomeStore

Kleuterland

Product image 1

Kleuterland

Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters.

Die stories in die bundel word volgens bevatlikheid rangskik. Die langste woorde in die eerste ses stories bestaan uit slegs drie letters, die in die volgende drie stories uit vier lettes en die volgende drie uit net vyf. Gaandeweg word die woorde moeiliker en langer.

$11.89
Kleuterland
$11.89

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Agent Snoet: 5 in 1

$17.24

NEW
Thumbnail 1

As die Kat weg is

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Zackie Mostert: Omnibus 1

$13.67

NEW
Thumbnail 1

Spaghetti tussen jou tone

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Plons

$7.73

NEW
Thumbnail 1

Monster Grappe

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Skwiek

$10.70

NEW
Thumbnail 1

My Ouma is 'n Film-ster

$10.70

NEW
Thumbnail 1

My Ouma is 'n Rock-ster

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Viskos!

$11.29

NEW
Thumbnail 1

Kammaland

$11.89