Product image 1

Plons

Henry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi – met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is ’n meermin.

’n Heerlik humoristiese storie vir lesers van 8 -  10 jaar oud.

$7.73
Plons
$7.73

Description