HomeStore

My Ouma is 'n Film-ster

Product image 1

My Ouma is 'n Film-ster

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.

Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ...

$10.70
My Ouma is 'n Film-ster
$10.70

Description