HomeStore

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Product image 1

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

$7.73
Bennie Boekwurm se besige pretboek
$7.73

Description