HomeStore

101 Spook Grappe

Product image 1

101 Spook Grappe

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?

Nek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:

- 101 Sportgrappe

- 101 Vakansiegrappe

- 101 Spookgrappe

$3.86
101 Spook Grappe
$3.86

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Agent Snoet: 5 in 1

$17.24

NEW
Thumbnail 1

As die Kat weg is

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Zackie Mostert: Omnibus 1

$13.67

NEW
Thumbnail 1

Spaghetti tussen jou tone

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Plons

$7.73

NEW
Thumbnail 1

Monster Grappe

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Skwiek

$10.70

NEW
Thumbnail 1

My Ouma is 'n Film-ster

$10.70

NEW
Thumbnail 1

My Ouma is 'n Rock-ster

$10.70

NEW
Thumbnail 1

Viskos!

$11.29

NEW
Thumbnail 1

Kammaland

$11.89

NEW
Thumbnail 1

Kleuterland

$11.89