HomeStore

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Product image 1
1 / 2

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

$1.25

Original: $4.16

-70%
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

$4.16

$1.25

Description

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

You may also like

-70%NEW
Thumbnail 1

Rede vir Rose, 'n

$5.35

$1.60

-70%NEW
Thumbnail 1

Waag met Krale en Meer

$4.75

$1.43

NEW

Vars & Smullekker: Koekies en Koeke

$2.38

NEW
Thumbnail 1

Vinnig & maklik: Muffins, koek, kleinkoekies, skywe, teebrode

$2.38

NEW
Thumbnail 1

Vinnig & maklik: Koek & Muffins, Kleinkoekies, skywe & Nog

$2.38

NEW
Thumbnail 1

Vars & Smullekker: Muffins en Skywe

$2.38

NEW
Thumbnail 1

Huisgenoot Smulkos

$7.13

NEW
Thumbnail 1

Floreer

$3.57