Huisgenoot Smulkos
Lus vir lekker eet? Dus presies waarna jy kan uitsien met die smulresepte in dié boek. Met die eerste oogopslag sien jy ou bekendes: worsies, hoender, mieliebrood, vlakoekies ... Maar Huisgenoot-lesers wat Esther Malan se weeklikse resepte ken, weet dat daar niks alledaags aan dié slim kok se disse is nie. Maak jou gereed vir worsies in uie-biersous, hoenderpasteitjes met 'n lekker byt, mieliebrood met spek en rissies, en vlakoekies met 'n roomysvulsel wat dit nóg lekkerder maak. Kom smul saam!

$7.13
Huisgenoot Smulkos—
$7.13
Description