HomeStore

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

Product image 1

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen.

$1.25

Original: $4.16

-70%
Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

$4.16

$1.25

Description

'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen.

You may also like

Thumbnail 1

Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte!, 'n

$14.26

Thumbnail 1

Hart van Ink

$3.57

Thumbnail 1

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

$9.51

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Vreeslik Gevaarlike Tuinkabouters

$4.16

$1.25

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Sneeumasjien

$4.16

$1.25

Thumbnail 1

Zackie Mostert en die spokerige storie

$5.94

Thumbnail 1

Professor Fungus en die Ongelooflike Miniatuur-Avontuur

$4.16

Thumbnail 1

Professor Fungus en die Monsterformule

$4.16

Thumbnail 1

Speurhond Willem in New York

$8.02

Thumbnail 1

Leeutemmer se Assistent, Die

$8.92

Thumbnail 1

Chuck Norris kan deel deur nul

$4.75