HomeStore

Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte!, 'n

Product image 1

Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte!, 'n

Wie is die grootste rebelle van almal? Katte, natuurlik! Vir te lank is daar te min gesê oor hoe ongelooflik katte is. Hierdie boek vertel die (ware!) verhale en geheime van vurige en kordate katte.

Daar is verhale oor katte wat lewens red, katte wat muise in allerlei geskiedkundige geboue soos kerke en teaters vang, katte wat Hollywood-sterre geword het en selfs ’n brawe klein katjie wat die Nazi’s om die bos gelei het. Tesame met die verhale van merkwaardige katte, is daar ook interessante feite oor mistiese katte en katte aan boord van skepe. Daar is ook meer inligting oor projekte en organisasies wat katte, en hul regte, beskerm. ’n Purr-fekte boek vir katliefhebbers!

$14.26

Description

You may also like

Thumbnail 1

Hart van Ink

$3.57

Thumbnail 1

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

$9.51

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

$4.16

$1.25

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Vreeslik Gevaarlike Tuinkabouters

$4.16

$1.25

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Sneeumasjien

$4.16

$1.25

Thumbnail 1

Zackie Mostert en die spokerige storie

$5.94

Thumbnail 1

Professor Fungus en die Ongelooflike Miniatuur-Avontuur

$4.16

Thumbnail 1

Professor Fungus en die Monsterformule

$4.16

Thumbnail 1

Speurhond Willem in New York

$8.02

Thumbnail 1

Leeutemmer se Assistent, Die

$8.92

Thumbnail 1

Chuck Norris kan deel deur nul

$4.75