HomeStore

Chuck Norris kan deel deur nul

Product image 1

Chuck Norris kan deel deur nul

Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir 'n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, 'n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, 'n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder 'n paar Chuck Norris-grappe in die mengsel, en die lewe kan redelik ingewikkeld raak vir Albert. Dinge kry egter 'n wending wanneer die buurvrou oorkant die straat in kraam ingaan en Albert en die boelie die enigstes is wat haar kan help.

$4.75
Chuck Norris kan deel deur nul
$4.75

Description

You may also like

Thumbnail 1

Kat se kans! Verhale van vurige en kordate katte!, 'n

$14.26

Thumbnail 1

Hart van Ink

$3.57

Thumbnail 1

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga

$9.51

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

$4.16

$1.25

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Vreeslik Gevaarlike Tuinkabouters

$4.16

$1.25

-70%
Thumbnail 1

Professor Fungus en die Sneeumasjien

$4.16

$1.25

Thumbnail 1

Zackie Mostert en die spokerige storie

$5.94

Thumbnail 1

Professor Fungus en die Ongelooflike Miniatuur-Avontuur

$4.16

Thumbnail 1

Professor Fungus en die Monsterformule

$4.16

Thumbnail 1

Speurhond Willem in New York

$8.02

Thumbnail 1

Leeutemmer se Assistent, Die

$8.92