HomeStore

Wolf, Hond en Kat

Product image 1

Wolf, Hond en Kat

Kat is terug. Sy is in die bos. Wolf se bos! Wolf is bang vir Kat. Maar Hond nie. Hy help sy neef. Hoe? Dit kan jy in hierdie boek lees. ’n Prettige storie vir beginnerlesers deur die skrywer van die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Marije Tolman se skitterende tekeninge in volkleur.

Dit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetlik.

$2.68

Original: $8.92

-70%
Wolf, Hond en Kat

$8.92

$2.68

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

$8.92

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa

$8.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Ongevalle In Die Dierehospitaal

$17.83

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Slaapstories vir Vaak Ogies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

My Mooiste Sprokies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie En Die Draaktrane

$3.57

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie Bonkie Se Eier

$5.05

NEW
Thumbnail 1

Meneer De Beer se Soete Droom

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Gans

$5.94

NEW
Thumbnail 1

Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

$4.75

NEW
Thumbnail 1

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

$5.94

-70%NEW
Thumbnail 1

Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

$2.97

$0.89