HomeStore

Vos en Haas

Product image 1

Vos en Haas

Hierdie boek begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie!

Vos en Haas is ’n boek wat saam met die kind se leesvermoë “groei”. Maar dit is ook ’n boek om weer en weer te lees. Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende tekeninge in volkleur.

Dit maak hierdie eerste leeservaring iets onvergeetliks.

$2.68

Original: $8.92

-70%
Vos en Haas

$8.92

$2.68

Description

You may also like

Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

$8.92

Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa

$8.92

-70%
Thumbnail 1

Ongevalle In Die Dierehospitaal

$17.83

$5.35

Thumbnail 1

Slaapstories vir Vaak Ogies

$16.34

Thumbnail 1

My Mooiste Sprokies

$16.34

Thumbnail 1

Hekselientjie En Die Draaktrane

$3.57

Thumbnail 1

Hekselientjie Bonkie Se Eier

$5.05

Thumbnail 1

Meneer De Beer se Soete Droom

$5.35

Thumbnail 1

Gans

$5.94

Thumbnail 1

Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

$4.75

Thumbnail 1

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

$5.94

-70%
Thumbnail 1

Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

$2.97

$0.89