HomeStore

Toor met Hoender

Product image 1

Toor met Hoender

Soek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker.

Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei. In die boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte – slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos … hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.

$7.13
Toor met Hoender
$7.13

Description

You may also like

Thumbnail 1

Een Pot, Pan, Bakplaat

$7.13

Thumbnail 1

Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam

$5.35

Thumbnail 1

Koskaskos

$8.92

-70%
Thumbnail 1

Suzelle DIY: Die Boek

$5.35

$1.60

Thumbnail 1

Kook saam stap vir stap

$4.16

Thumbnail 1

Koffiebeker-koeke

$4.16

Thumbnail 1

Liefde vir Bak, 'n

$7.13

-70%
Thumbnail 1

Resepte (Suzelle DIY)

$17.53

$5.26

Thumbnail 1

Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel

$2.97

Thumbnail 1

Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

$9.51

Thumbnail 1

Tydlose Eenskotteltreffers

$7.13