HomeStore

My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie

Product image 1

My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie vliegtuie, bote en ruimtetuie. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!

$1.87

Original: $6.24

-70%
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie

$6.24

$1.87

Description

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere verskeie vliegtuie, bote en ruimtetuie. Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur!

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

$8.92

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa

$8.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Ongevalle In Die Dierehospitaal

$17.83

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Slaapstories vir Vaak Ogies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

My Mooiste Sprokies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie En Die Draaktrane

$3.57

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie Bonkie Se Eier

$5.05

NEW
Thumbnail 1

Meneer De Beer se Soete Droom

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Gans

$5.94

NEW
Thumbnail 1

Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

$4.75

NEW
Thumbnail 1

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

$5.94

-70%NEW
Thumbnail 1

Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

$2.97

$0.89