HomeStore

God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel

Product image 1

God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel

Veertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke.

Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakters soos Moses, Josef, Daniël, Ester en Dawid vind kleintjies elke dag uit wat God van hulle verwag en hoe hulle moet leef.

Van die temas sluit in:

- God vertrou jou

- God wil jou vriend wees

- Wat vir God die belangrikste is

- Die rede vir alles

Liriese teks, pragillustrasies en nuttige punte vir bespreking en nadenke aan die einde van elke storie, sal verseker dat kleuters nie kan wag om te ontdek wat hul lewensdoel is nie.

$7.13

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

$8.92

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa

$8.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Ongevalle In Die Dierehospitaal

$17.83

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Slaapstories vir Vaak Ogies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

My Mooiste Sprokies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie En Die Draaktrane

$3.57

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie Bonkie Se Eier

$5.05

NEW
Thumbnail 1

Meneer De Beer se Soete Droom

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Gans

$5.94

NEW
Thumbnail 1

Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

$4.75

NEW
Thumbnail 1

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

$5.94

-70%NEW
Thumbnail 1

Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

$2.97

$0.89