HomeStore

Droomstories vir Slaaptyd

Product image 1

Droomstories vir Slaaptyd

Droomstories vir slaaptyd

Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-en-Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag.

Elke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.

$3.57

Original: $11.89

-70%
Droomstories vir Slaaptyd

$11.89

$3.57

Description

You may also like

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma

$8.92

NEW
Thumbnail 1

Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa

$8.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Ongevalle In Die Dierehospitaal

$17.83

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Slaapstories vir Vaak Ogies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

My Mooiste Sprokies

$16.34

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie En Die Draaktrane

$3.57

NEW
Thumbnail 1

Hekselientjie Bonkie Se Eier

$5.05

NEW
Thumbnail 1

Meneer De Beer se Soete Droom

$5.35

NEW
Thumbnail 1

Gans

$5.94

NEW
Thumbnail 1

Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

$4.75

NEW
Thumbnail 1

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

$5.94

-70%NEW
Thumbnail 1

Avonture Op Die Plaas 1: Gertjie Se Uitstappie

$2.97

$0.89