HomeStore

Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel

Product image 1

Dagboek van 'n Wimpy Kid 7: Drie is een te veel

Daar is liefde in die lug – maar wat beteken dit vir Greg Heffley? ’n Beplande Valentynsdagdans by die skool gooi sy lewe omver. Terwyl Greg swoeg om ’n dansmaat te vind, begin hy wonder of hy droëbek gaan bly op die groot aand. Sy beste vriend, Rowley, sit met dieselfde problem, maar dis ’n skrale troos. Dan kry Greg ’n dansmaat danksy ’n onverwagte kinkel en Rowley bly alleen agter. Maar op een aand kan daar baie dinge gebeur, en ’n mens weet nooit watter koers die liefde gaan kies nie…

$10.70

Description